Boek 3: My tuin soek water

OUTEUR: Reg Botha
INHOUD: 48 pages
FORMAT: 148mm x 210mm. Sagte band in volkleur.
PRYS:R70

Water is sekere en van die elemente waarsonder geen tuin kan bestaan nie. In 'My tuin soek water' word daar in detail bespreek die wyse van hoe die tuin water moet kry - of ons nou die outomatiese besproeiingstelsel wil installeer en of ons nou net die tuin wil natmaak met die tuinslang en dan die belangrikste - hoeveel water moet die tuin kry met die besef hoe kosbaar water werklik is.

Kliek hier om te Bestel.

<<< Terug na Boeke
print die bladsy

Copyright 2009 Reg Botha. All Rights Reserved | Home | About Us | My Books | My Recent Gardens | Plants of the Month | Roadshows | Workshops & Lectures | Contact Me